Verander jou kopstrook

Een van die eerste dinge wat jy kan doen om jou blog ‘n unieke voorkoms te gee is om die kopstrook te verander. Vir beginners is daar ‘n seleksie van foto’s opgelaai waaruit jy net een kan kies. Vir die met bietjie meer waagmoed is daar die opsie om jou eie foto op te laai. Daar is ‘n paar tegniese vereistes waaraan so ‘n foto moet voldoen, dus sal ons later ‘n volledige artikel daaraan wei. Continue reading